Namakwa Civic Movement Logo

Our Mission & Vision

Vision Statement:

To transform the communities in Namakwa by being pioneers in the management and organization of her wealth.

Om die gemeenskappe van Namakwa te transformeer deur baanbrekers te wees in die bestuur en organisering van haar rykdom.

Mission Statement:

Nurturing goal driven leadership in Namakwa by:

  • Articulating a shared vision and modelling the way.
  • Challenging the status-Quo.
  • Enabling others to act against irregularities and to take ownership of the Namakwa district’s wellbeing.
  • Being proactive.
  • Transforming society at large and not just individuals.
  • Building pride in the civic movement.

Koester doel gedrewe leierskap in Namakwa deur:

  • ‘n Gemeenskaplike visie te artikuleer en die rigtingwyser te wees.
  • Om die huidige ondraaglike stand van sake in die distrik te konfronteer.
  • Ander te bekragtig om op te tree teenoor ongeruimdhede en eienaarskap te neem oor die Namakwa distrik.
  • Proaktief te wees.
  • Die gemeenskap te transformeer en nie net individue nie.
  • Trots te bou in die inwonders bewiging onder die volk.